Modulekode | MWT 852 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Departementele keuring Konseptualisering en kontekstualisering van maatskaplike welsyn en ekonomiese ontwikkeling in die aanspreek van armoede en ongelykhede. Die verband tussen mens-, maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling en hoe maatskaplike werk geïntegreerde, volhoubare gemeenskaps- en maatskaplike ontwikkeling kan implementeer en fasiliteer. Die plek en rol van deelname, kapasiteitsbou en bemagtiging van gemeenskappe, veral dié van vroue, in volhoubare gemeenskaps- en maatskaplike ontwikkeling. Identifisering en analisering van uitdagings vir maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling en die rol van maatskaplike werk in die integrering van maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | DS |
Kontaktyd | 8 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App